Baie Dankie

Hi Annelize

Ek hoop dit gaan goed met jou.

Ek wil net graag vir jou BAIE, BAIE dankie se dat jy vir my en al my dames SOOOO mooi opfemaak het op my en Rudi se spesiale dag! Ek kan nou nog nie glo hoe mooi ons gelyk het nie! Chal het vandag vir ons op sy website ge-post en ek kon nou weer n “trip down memory lane” ervaar van die awesome dag wat ons gehad het.

Baie dankie vir al jou harde werk en ek sal jou definitief aanbeveel vir my bruide!!!

 

Monique xxxxxxxxx